TERUG NA DIE TEKENBORD
WILD SPAN DIE KROON
VIDEO PRAATJIES DEUR WIAAN VAN DER LINDE EN MIKE ENGLEZAKIS
KYK NA DIE PRAATJIE DEUR WIAAN VAN DER LINDE
KYK NA DIE PRAATJIE DEUR MIKE ENGLEZAKIS
GESELS SAAM MET ERVARE WILDTELERS TYDENS DIE VIERDE GROOT WILDDAG
KLIK HIER EN LEES ONS ARTIKEL OOR DIE GROOT WILDDAG 2018
11 MEI 2018
Registrasie: 09:00
KORANNABERG WILD, 30KM VAN CLOCOLAN, MARQUARD, EXCELSIOR
S 28˚50.136, E027˚18.831′
Klik hier vir die Google kaart
PLAASTOER
• “Hands-on” uitruil van kennis rondom geimobiliseerde buffel en swartwitpens
• Wat verwag die jagter en “outfitter” van die wildboer?
• So klop die somme – waar om te spaar en toe te voeg
• Kom leer die verskil tussen uitgesoekte teeldiere en kommersiële diere
• Paneelbespreking met Mike Englezakis en Wiaan van der Linde
• Ete en kuier
Vir meer inligting: Dr JW Eksteen 082 843 2127
RSVP voor 3 Mei by 082 343 8568 of korannabergwild@gmail.com
