Sien uit na ’n unieke Groot Wilddag 2018

By |2018-05-02T17:21:08+02:00Apr 27th, 2018|Groot Wilddag|

Kroon Stud Wild – 4de Groot Wilddag 09:00, 11 Mei 2018, Korannaberg Wild Kroon Stud Wild is in die Vrystaat, die hartland van Suid-Afrika, geleë en is ’n ideale streek vir wildboerdery. Diere kan van hierdie streek na enige deel van Suidelike Afrika versprei word. Die Kroon Stud Wild telersgroep is een van die min